[sign guestbook] [guestbook]



FEBRUARY, 2009

Name:
venessa Strijdom
Entry:
Hi Julle,

Baie geluk met julle openings aand. Ek hoor dit was 'n groot sukses en almal het dit vreeslik geniet. Nou kan julle net voerntoe kyk en ons kan nie wag vir al die lekker vertonings wat ons saam gaan deur kuier nie.
Country:
South Africa
Date:
February 27, 2009 8:02 AM
 

comments (0)



Name:
KATHY LOMBARD
Entry:
HI JULLE. WIL NET BAIE DANKIE SE VIR DIE WONDERLIKE WERK WAT JULLE DOEN. DAAR IS SO MIN DINGE OM TE DOEN IN OOS - LONDON EN ONS SIEN ALTYD UIT NA DIE VOLDENDE VERTONING. DIT IS SO LEKKER OM TERUG TE SIT EN NA AFRIKAANSE MUSIEK TE LUISTER. EK KAN NIE WAG OM DIE NUWE TEATER TE SIEN NIE. EK IS SEKER DIT SAL AWESOME WEES.
MAG 2009 VIR JULLE WONDERLIK WEES - GOD BLESS.
Country:
South Africa
Date:
February 26, 2009 10:22 AM
 

comments (0)



Name:
Venessa Strijdom
Entry:
Wow, julle webwerf lyk nou awesome
Country:
South Africa
Date:
February 23, 2009 9:10 AM
 

comments (0)



Name:
Salome Jordaan
Entry:
Hi julle, Kan nie wag vir die nuwe venue! Baie dankie vir die lekker vermaak wat julle vir ons hier in Oos Londen bring! God Bless!
Country:
South Africa
Date:
February 20, 2009 4:08 PM
 

comments (0)



Name:
DESIREE HARVIE
Entry:
hi dis wonderlik om te hoor van die nuwe venue kan nie wag nie
Country:
South Africa
Date:
February 10, 2009 12:56 PM
 

comments (0)



Name:
Karen Els
Entry:
Hallo julle. Wil net se baie dankie vir al die wonderlike shows wat julle al vir ( en nog gaan ) Oos Londen gereel het. Dit was nog altyd net 'n plesier om na 'n Boeretroos show te gaan. Ek kan nie meer wag dat die Boeretroos venue oopmaak nie. Dit gaan awesome wees. Ek kan maar net dink aan al die wonderlike dinge wat daar gaan gebeur.

Onthou as julle enige hulp nodig het met enige enige enige enige iets gee my net 'n lui of email my. Ek sal wat wil doen om deel van so wonderlike projek te wees. Al is dit om te help om die tafels en goedtjies reg te kry. Ek is meer as gewillig om te help. Ek weet sommer dit gaan 'n huge sukses wees.

Thanks Boeretroos.

Lekka aand
Karen
Country:
South Africa
Date:
February 08, 2009 9:02 PM
 

comments (0)


1 - 6 of 6

ARCHIVE NOVEMBER 2009  OCTOBER 2009  SEPTEMBER 2009  AUGUST 2009  JULY 2009  JUNE 2009  MAY 2009  APRIL 2009  MARCH 2009  FEBRUARY 2009  

admin*