[sign guestbook] [guestbook]



NOVEMBER, 2009

Name:
Mariaan Botha
Entry:
Hello lara en christo, was mal oor Ray se optrede! My dogters wou weet of ons nie daar by die teater kan reel vir 'n 'barn dance' soos in 'ou' tyd waar groepe saam die liedjie se instruksies volg ni? hulle het by een sokkie so gemaak met 'n engelse liedjie wat hanri se seun paar keer moes herhaal, op kinders se versoek, was hope pret!! klink dit nie soos 'n wonderlike familie dans geleentheid wat kan tuishoort by boeretroos konsep nie? Veral vir arme mense wat hulle dansmaats kwyt is...
Country:
South Africa
Date:
November 28, 2009 5:05 PM
 

comments (0)


Post comment

Your name*

email address*

Comments*

Verification code*





ARCHIVE NOVEMBER 2009  OCTOBER 2009  SEPTEMBER 2009  AUGUST 2009  JULY 2009  JUNE 2009  MAY 2009  APRIL 2009  MARCH 2009  FEBRUARY 2009  

admin*