[sign guestbook] [guestbook]



MAY, 2009

Name:
KATHY LOMBARD
Entry:
HI LARA.
KAN NIE WAG OM BOK VAN BLERK TE SIEN MOREAAND NIE.
EK WIL NET WEET OF DAAR ENIGE MOONTLIKHEID SAL WEES OM STEVE HOFMEYER NA OOS - LONDON TOE TE NOOI . EK IS MAL OOR SY SONGS, HET AL SY DVD'S EN SAL HOM GRAAG IN LEWENDE LYWE WIL SIEN.

SIEN JULLE ALMAL VRYDAG AAND.

GROETE
Country:
South Africa
Date:
May 28, 2009 2:03 PM
 

comments (0)



Name:
ken adams
Entry:
Aag aub plaas 'n naambord buite.
Ek het daardie slegte pad opgery op soek na boeretroos. Al wat ek gekry het was boereloos en moedeloos.
Verder lyk dit nice. Groetnis. ken
Country:
South Africa
Date:
May 17, 2009 11:57 AM
 

comments (0)



APRIL, 2009

Name:
SUZETTE WHITFIELD
Entry:
Hi Lara. Ek sien Nadine is die 19 Mei in Queenstown en 22 in PE. Wat is die kans dat sy bietjie by julle kan kom kuier???????? Ek sukkel al lankal .
Country:
South Africa
Date:
April 22, 2009 5:30 PM
 

comments (2)



Name:
Lizel
Entry:
Hoe lyk dit, kan ons nie een of ander tyd vir Nataniel OL toe nooi nie?
Country:
South Africa
Date:
April 20, 2009 10:29 AM
 

comments (0)



Name:
Samantha Thiart
Entry:
Hallo! Ons trek een van die dae Gonubie toe. So excited om te sien Afrikaans LEEF daar. Sal beslis kom saam kuier!
Country:
South Africa
Date:
April 05, 2009 11:11 PM
 

comments (0)



MARCH, 2009

Name:
LUCILLE FOUCHE
Entry:
HI' BOERETROOS '
ALLES VAN DIE BESTE IN JUL NUWE
VENUE MAG DIT N GROOT SUKSES WEES; WIL NET SE JUL SHOW VAN 14 MAART MET RAY DULAN WAS WONDERLIK MAG DIE RES VAN JUL SHOWS NET SO GROOT EN VOL PRET WEES ALLE VOORSPOED BOERETROOS
Country:
South Africa
Date:
March 21, 2009 2:01 PM
 

comments (0)



Name:
Alicia Nell
Entry:
Ray se show Saterdagaand het definitief 'GEROCK"!!!! Nou moet julle ook net vir Eden na Oos-Londen toe bring!!!
Country:
South Africa
Date:
March 19, 2009 3:41 PM
 

comments (1)



Name:
Anna Ahllers
Entry:
Vrydagaand 27 Februarie was 'awesome'! Die nuwe teater is puik en die 'vibe' absoluut fantasties. Hier kom groot dinge!!!
Country:
South Africa
Date:
March 06, 2009 3:18 PM
 

comments (0)



Name:
JURIE VENTER
Entry:
Julle teater is great en kan nie wag vir die volgende vertonings nie wat n puik gedagte en alle sukses en voorspoed vir julle vorentoe met die seeninge van bo wel dit is alreeds n groot sukses en vir die mense wat nog nie daar was nie julle mis uit een keer daar altyd daar nogmaals dankie vir julle gasvryheid julle is great dierbare vriende liefde en groete jurie en janice afrikaans kook en o ja ek sien ook uit na julle winkel !!!
Country:
South Africa
Date:
March 04, 2009 12:24 PM
 

comments (0)



Name:
Salome Jordaan
Entry:
Hi julle, Baie geluk met die groot sukses van die opening van die Teater; dit was awesome! Die "Showers of Blessings" wat geval het, kan net 'n seen wees vir jul pogings. Goed Gedaan!
Country:
South Africa
Date:
March 01, 2009 8:47 PM
 

comments (0)


[FIRST]  [PREV]   1 [2] 3   [NEXT]  [LAST]
11 - 20 of 26

ARCHIVE NOVEMBER 2009  OCTOBER 2009  SEPTEMBER 2009  AUGUST 2009  JULY 2009  JUNE 2009  MAY 2009  APRIL 2009  MARCH 2009  FEBRUARY 2009  

admin*